Maroela Media gesels met die akteurs, Marius Weyers, Sandra Prinsloo en Shaleen Surtie-Richards, wat in die fliek, “Twee grade van Moord”, te sien is. Die première van die fliek het op 19 Julie 2016 by die Hyde Park-winkelsentrum in Johannesburg plaasgevind. Die fliek begin op 22 Julie landswyd in teaters draai. Lees hier:
http://maroelamedia.co.za/vermaak/fli...
Première: ‘Twee grade van moord’ vermaak vacancies 2018
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét