Kosie Beukes (8) van Boksburg het ʼn groot liefde en talent vir musiek. Dié jong knaap kan ʼn verskeidenheid van instrumente speel en word ook beskou as die jongste konsertinaspeler in Suid-Afrika. Kosie en sy oupa, Kobus, het by Maroela Media kom kuier. Lees hier:
http://maroelamedia.co.za/goeiegoed/v...
8-jarige kan 14 instrumente speel vermaak vacancies 2018
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét