Hier is deel 1 van die Afrikaanse Wikipedia-opleidingskursus. In hierdie video leer jy hoe om te registreer as gebruiker op die Afrikaanse Wikipedia en hoe om in en uit te teken.
Deel 2 handel oor die vertaling van bestaande artikels: https://youtu.be/W8_eFaCqJOc
Deel 3 handel oor die skep van ʼn nuwe artikel of om ʼn bestaande artikel te redigeer: https://youtu.be/l67aM3622_M
Lees meer oor die Afrikaanse Wikipedia-projek: http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuu...
Het jy enige vrae of kommentaar? Kontak ons asseblief by wiki@maroelamedia.co.za.
Video vervaardig deur: Maroela Media http://maroelamedia.co.za/
Tegniese versorging: Akademia http://akademia.ac.za/
Musiek: Audionautix
Afrikaanse Wikipedia-opleidingskursus: Deel 1 wikipedia文学 | |
| 7 Likes | 7 Dislikes |
| 1,253 views views | 2.06K followers |
| Entertainment | Upload TimePublished on 30 May 2016 |
Không có nhận xét nào:
Đăng nhận xét